WAT IS SO SPESIAAL OMTRENT PADLANGS?

Padlangs is ’n GRATIS bylae tot Die Pos wat November-maand die lig sal sien. Motorliefhebbers sal onthou dat Die Pos voorheen gewilde aftrek gekry het met PoshWiele wat vanaf 2009 tot 2012 ’n gereelde bydrae gemaak het tot die motorbedryf.

Die Pos het besluit om hierdie keer die wiele aan die rol te kry met hul splinternuwe bylae, Padlangs. Die primêre doel van hierdie bylae is om motorliefhebbers en kenners die geleentheid te gee deur nie net te lees van hul gunsteling voertuie nie, maar ook ’n positiewe bydrae te lewer ten opsigte van besparing, veiligheid, nuutste tendense ensovoorts - kontak ons gerus vandag nog.

Adverteerders kry die geleentheid om hul produk en/of dienste bekend te stel deur in verbinding te tree met enige van ons bemarkers hieronder:

 

Lesley Barnard: 072 795 1989 - lesleydiepos@gmail.com
Maria Oberholzer: 082 558 7184 - dieposmaria@gmail.com
Petro Greeff: 082 421 4429 - diepospetrogreeff@gmail.com
Carina Bester: 078 628 9639 - dieposcarina@gmail.com

PRYSLYS

  SPERTYD VIR ADVERTENSIES IS MAANDAG, 30 OKTOBER 2017 OM 17:00.