Meetings

Nylstroom-tuinbouvereniging vergadering

25 Apr 2018 vanaf 00:00 AM by Shangri La, Modimolle

Die Nylstroom-tuinbouvereniging vergader by Shangri La. Starke Ayres-saad- en blombolle-maatskappy besoek die vereniging. Lede en nielede is baie welkom. Vir meer inligting bel vir Venita Terblanché by tel. 082 872 8822. 


 

Venita Terblanché - 082 872 8822