Cultural

Klub 60 in Bela-Bela kuier weer saam

19 Apr 2018 vanaf 00:00 AM by De Dock, Bela-Bela

Klub 60 in Bela-Bela kuier weer saam. Dié keer by De Dock. Indien iemand belangstel om saam te kom kuier, bel vir Leonie Lombard by tel. 083 666 2754.


 

Leonie Lombard - 083 666 2754