Meetings

Warmbad-fotografieklub maandelikse byeenkoms

01 May 2018 vanaf 00:00 AM by AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan, Bela-Bela

Die Warmbad-fotografieklub se maandelikse byeenkoms vind om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan, plaas. Almal is welkom. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215.


 

Hennie Ludik - 082 455 0215