Meetings

VLU Warmbadtak vergadering

17 Apr 2018 vanaf 00:00 AM by swembadsaal by Tuintuiste, Bela-Bela

Die VLU Warmbadtak se volgende vergadering vind om 09:00 vir 09:30 by die swembadsaal by Tuintuiste plaas. Die tema is kreatiwiteit en dit sal oor masjienwerk handel. Alle vroue is welkom. Bel vir Linda Jacobs by tel. 083 357 1534.


 

Linda Jacobs - 083 357 153