Cultural

1968-matriekleerders van Hoërskool Silverton reünie

25 May 2018 vanaf 00:00 AM by Klein Kariba-vakansieoord, Bela-Bela

Die 1968-matriekleerders van Hoërskool Silverton kom van 25-27 Mei vir hul 50ste reünie by Klein Kariba-vakansieoord bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Elsa du Bruyn (néé Pretorius) by tel. 082 542 3829. 


 

Elsa du Bruyn - 082 542 3829