Entertainment

Gospelkonsert

20 Apr 2018 vanaf 00:00 AM by saal van die plaaslike Tehuis vir Bejaardes in 8ste Straat, Mookgophong

Die Lewensvreug Dienssentrum in Mookgophong bied ’n heerlike gospelkonsert aan soos slegs Jan en Jaco van Modimolle dit kan opdis. Die geleentheid vind om 09:30 in die saal van die plaaslike Tehuis vir Bejaardes in 8ste Straat plaas. Toegang is gratis en die optrede word met heerlike eet- en drinkgoed afgesluit. Almal is welkom om hierdie heerlike geleentheid saam met hulle te geniet.


 

-