Meetings

VLU-Olienaandtak Modimolle vergader

24 Apr 2018 vanaf 00:00 AM by VLU-Olienaandtak in Modimolle

Die VLU-Olienaandtak in Modimolle vergader om 17:00.  Marlene van Staden, burgemeester, besoek die tak. Vir meer inligting, bel vir Retha Prinsloo (voorsitter) by tel. 082 952 2188 of Annelie Ehlers by tel. 084 701 6240.


 

Annelie Ehlers - 084 701 6240