Meetings

VLU Nylstroomtak vergader

20 Mar 2018 vanaf 12:30 PM by Abraham Kriel-kinderhuis, Modimolle

Die VLU Nylstroomtak vergader om 12:30 by die Abraham Kriel-kinderhuis. Die tema is kultuur in Japan en word deur Elsa du Plessis aangebied. Alle belangstellendes is welkom. Bel vir Du Plessis by tel. 082 707 9506.


 

Elsa du Plessis - 082 707 9506