Cultural

Dendrologiese-vereniging gaan vir ’n uitstappie

15 May 2018 vanaf 00:00 AM by Steenkamp Boerdery

Die Dendrologiese-vereniging gaan vir ’n uitstappie na Steenkamp Boerdery om bome te identifiseer. Die uitstappie sal afgesluit word met ’n gesellige bring-en-braai. Alle boomliefhebbers en belang-stellendes is welkom. Vir inligting bel vir Andries by tel. 083 589 9706 of Lonka by tel. (014) 715 2733.


 

Andries - 083 589 9706