Meetings

Bela-Bela-belastingbetalersforum algemene jaarvergadering

22 Feb 2018 vanaf 00:00 AM by Laerskool Warmbad se saal

Die Bela-Bela-belastingbetalersforum se algemene jaarvergadering vind om 18:00 in Laerskool Warmbad se saal plaas. Vir meer inligting bel vir Daleen Steynberg by tel. 074 199 7338.


 

Daleen Steynberg - 074 199 7338