Meetings

Klub 60 byeenkoms

15 Feb 2018 vanaf 00:00 AM by Panarottis op Bela-Bela

Klub 60 hou hul laaste byeenkoms vir die huidige sesmaandsiklus by Panarottis op Bela-Bela. Die program vir die volgende ses maande sal dan beskikbaar gestel word. Mense wat belangstel om dit by te woon, kan vir Leonie Lombard voor Sondag 11 Februarie by tel. 083 666 2754 bel.


 

Leonie Lombard - 083 666 2754