Meetings

VLU Warmbad-tak vergader

20 Feb 2018 vanaf 00:00 AM by Swembadsaal by Tuintuiste

Die VLU Warmbad-tak vergader om 09:00 vir 09:30 in die swembadsaal by Tuintuiste. Die tema is kreatiwiteit, kuns en modellering van ’n driedimensionele beeld. Vroue kan gerus kom kyk hoe dit gedoen word. Vir meer inligting bel vir Linda Jacobs by tel. 083 357 1534. 


 

Linda Jacobs - 083 357 1534