Cultural

Doornfontein Geloftefees

16 Dec 2017 vanaf 00:00 AM by Doornfontein Gelofteterrein

Die Doornfontein Geloftefees vind vanaf 08:00 plaas. Ds. Christiaan Jooste van die Gereformeerde Kerk Waterberg lei die erediens en Alwyn de Klerk, president van die verkennersbeweging van Suid-Afrika, sal die gaste toespreek. Bring eie piekniekmandjie. Die Vrydagmiddag vind boeresport en ’n verskeidenheidsprogram plaas. Vir meer inligting, bel vir Henk Botha by tel. 082 872 0073.


 

Henk Botha - 082 872 0073