Cultural

Geloftediens by Berlyn-feesterrein

16 Dec 2017 vanaf 00:00 AM by Berlyn-feesterrein

’n Geloftediens word by die Berlyn-feesterrein gehou. Die vlaghysing en lees van die gelofte is om 08:30 en om 09:00 is die geloftediens. Die vorige aand kom mense bymekaar vir ’n bring-en-braai. Vir meer inligting, bel vir Willem by tel. 072 368 1069 of vir Gerda by tel. 079 222 4244.


 

Willem - 072 368 1069