Meetings

VLU Sonskyn-tak op Bela-Bela vergader

25 Jan 2018 vanaf 00:00 AM by La Roe Nique-restaurant op Bela-Bela

Die VLU Sonskyn-tak op Bela-Bela vergader om 18:00 by La Roe Nique-restaurant op die dorp. Die tak nooi alle vroue wat graag deel van die VLU wil wees om by hulle aan te sluit. 


 

-