Cultural

NG Kersmark op Mookgophong

15 Dec 2017 vanaf 09:00 AM by NG, Mookgophong

Die NG Kersmark op Mookgophong vind van 09:00-18:00 plaas. ’n Groot groenteverkoping sal op die 15de gehou word. Daar sal ook ’n wit olifanttafel, stalletjies met geskenke, kos en ’n teetuin wees. Vir meer inligting bel vir Santie Duvenhage by tel. 083 379 5951. 


 

Santie Duvenhage - 083 379 5951