Cultural

Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) ontbyt

28 Nov 2017 vanaf 00:00 AM by SAVF-saal op die hoek van Ludorfstraat en Mentzlaan, Bela-Bela

Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) bied om 09:30 ’n ontbyt aan vir belangstellendes om die SAVF aan die gemeenskap bekend te stel. Dit sal by die SAVF-saal op die hoek van Ludorfstraat en Mentzlaan gehou word en kos R70 per persoon. Besprekings is noodsaaklik en kan by Susan de Klerk gedoen word by tel. 082 925 9435.


 

Susan de Klerk - 082 925 9435