Cultural

NG Waterberg-gemeente afsluiting van vrouediens

18 Nov 2017 vanaf 00:00 AM by NG Waterberg

Die NG Waterberg-gemeente hou om 09:00 ’n afsluiting van hul vrouediens in die kerksaal. ’n Baie interessante praatjie oor “Wat weet ons van dwelms?” word gehou. Dit handel veral oor die plaaslike gemeenskap. ’n Kenner en gerehabiliteerde persoon spreek hulle toe. Die koste beloop R5 per persoon en mans is ook welkom om te kom luister. 


 

-