Meetings

Bosveld-fotografieklub vergader

14 Nov 2017 vanaf 00:00 AM by Marie Bergsma-saal op die hoek van Kerk- en Pretoriusstraat op Modimolle

Die Bosveld-fotografieklub vergader om 18:00 vir 18:30 by die Marie Bergsma-saal op die hoek van Kerk- en Pretoriusstraat op Modimolle. Vir meer inligting bel vir Flick Lötter by tel. 084 588 5065 of vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos na bfotografieklub@gmail.co.za(.)


 

Lizelle Koch - 082 772 2006
bfotografieklub@gmail.co.za