Church

Spesiale motorfietsryer-dienste

29 Oct 2017 vanaf 00:00 AM by Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum op Bela-Bela

Die Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum op Bela-Bela bied om 09:30 en om 18:00 spesiale motorfietsryer-dienste aan. Past. Paul Wright, ’n ywerige motorfietsryer met ’n harde lewe om van te getuig, sal die dienste waarneem. Vir navrae bel vir Annelie Badenhorst by tel. 072 203 0470.


 

Annelie Badenhorst - 072 203 0470