Cultural

Hoërskool Warmbad hou ’n fondsinsameling

25 Oct 2017 vanaf 00:00 AM by by Thaba Manzi buite Bela-Bela

Hoërskool Warmbad hou om 19:00 ’n fondsinsameling by Thaba Manzi. Kaartjies kos R160 en daar sal etes te koop wees, asook ’n kontantkroeg. Vir navrae bel vir Joni by tel. 082 766 3564 of vir Amy by tel. 078 886 1675.


 

Joni - 082 766 3564