Cultural

Dendrologiese vereniging uitstappie

21 Oct 2017 vanaf 00:00 AM by na Bergkoningkryk van Sidney de Ridder

Die Dendrologiese vereniging gaan vir ’n uitstappie na Bergkoningkryk van Sidney de Ridder om bome te identifiseer. Alle boomliefhebbers en belangstellendes is welkom. Vir inligting bel vir Andries by tel. 083 589 9706 of Lonka by tel. (014) 715 2733.


 

Andries - 083 589 9706