Charity

Oggendtee ten bate van Magrietjie-kankerhulpgroep

21 Oct 2017 vanaf 00:00 AM by NG kerksaal op Mookgophong

’n Oggendtee word om 09:00 in die NG kerksaal op Mookgophong ten bate van die Magrietjie-kankerhulpgroep aangebied. Ronel Jacobs is die spreker en sanger Chris Coetzer sal by die tee optree. Kaartjies kos R100 en is by Aqua Detergents of by die Magrietjies beskikbaar. Skakel Aqua Detergents by tel. (014) 743 2794 of die Magrietjies by tel. 083 725 9075 vir meer inligting of om kaartjies te koop.


 

Magrietjies - 083 725 9075