Meetings

VLU se Nylstroom-tak vergader

17 Oct 2017 vanaf 00:00 AM by Abraham Kriel-kinderhuis se saal, Modimolle

Die VLU se Nylstroom-tak vergader om 14:30 in die Abraham Kriel-kinderhuis se saal. Die tema, aktuele sake, word bespreek deur Die Pos se redakteur, Keina Swart, wat praat oor die belangrike rol van die joernalis in die samelewing. Alle belangstellendes is welkom. Vir meer inligting, bel vir Elsa du Plessis by tel. 082 707 9506.


 

Elsa du Plessis - 082 707 9506