Meetings

Waterberg bonsaikai vergader

14 Oct 2017 vanaf 00:00 AM by Rocking Horse-kwekery buite Bela-Bela

Die Waterberg bonsaikai kom om 11:00 by die Rocking Horse-kwekery buite Bela-Bela bymekaar. Mense wat belangstel om bonsaiboompies te kweek, is welkom. Raad, wenke en hulp word gratis gegee. Vir verdere navrae bel vir Ian Pringle by tel. 083 468 3578.


 

Ian Pringle - 083 468 3578