Cultural

Kansa se Shades of Pienk Fun Walk/Run

04 Nov 2017 vanaf 00:00 AM by Kranskoppad buite Modimolle

Kansa se Shades of Pienk Fun Walk/Run vind om 07:00 op die ou Kranskoppad buite Modimolle plaas. Trek enige skakering van pienk aan en kom ondersteun asseblief die organisasie. Afstande wissel tussen 5, 10 en 20 km. Vir meer inligting, skakel tel. (014) 717 3950.


 

-