Entertainment

Abraham Kriel-kinderhuis Touch of Country-fees

04 Nov 2017 vanaf 00:00 AM by De Beerstraat 12, Modimolle

Die Abraham Kriel-kinderhuis bied die Touch of Country-fees aan. Manie Jackson, Tommy Dell, Lance James, Barbara Ray en verskeie ander kunstenaars tree op. Daar is ’n babakompetisie, kosstalletjies, ’n perdeparade en meganiese bulritte. Die koste is R30 per volwassene en R20 vir skoliere. Dit vind plaas by De Beerstraat 12, Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Cecile le Roux by tel. 076 118 2111.


 

Cecile le Roux - 076 118 2111