Cultural

Lewensvreug Dienssentrum op Mookgophong saamkuierkonsert

25 Aug 2017 vanaf 00:00 AM by Saal van die Huis vir Bejaardes in 8ste Straat, Mookgophong

Die Lewensvreug Dienssentrum op Mookgophong bied om 09:30 weer ‘n heerlike saamkuierkonsert in die saal van die Huis vir Bejaardes in 8ste Straat aan. ’n Plaaslike vermaaklikheidsgroep “Die Singende Manne” sal optree. Toegang is gratis (kollekte sal opgeneem word). Heerlike verversings sal ná die vertoning genuttig word. Almal is welkom.


 

-