Cultural

EG Kerk op Modimolle mannebraai

19 Aug 2017 vanaf 00:00 AM by EG Kerk op Modimolle

Die EG Kerk op Modimolle hou om 14:00 ’n mannebraai. Die kaartjies kos R60. Die tema van die braai is Paspoort na die hemel. Daar word ook vanaf Sondag, 20 Augustus, tot Woensdag, 23 Augustus, ’n reeks dienste oor die eindtye gehou. Temas sluit in bewyse dat die einde op hande is, die wegvoering van die kerk, wie die Antichris is en meer. Navrae kan gerig word aan Fanie van Zyl by tel. (014) 717 5464 of tel. 082 560 8717.


 

Fanie van Zyl - (014) 717 5464 of 082 560 8717