Entertainment

Pretoria Mannekoor in samewerking met die Nylstroomse Mannekoor konsert

13 Aug 2017 vanaf 00:00 AM by Waterberg NG Kerk, Modimolle

Die Pretoria Mannekoor bied in samewerking met die Nylstroomse Mannekoor ’n konsert ten bate van die Sonstraalskool vir buitengewone onderwys aan. Dit begin om 11:00 tot 12:00 en vind plaas by die Waterberg NG Kerk. Hulle sing geestelike en ander musiek. Toegang is gratis maar die kollekte is ten bate van die skool.


 

-