Meetings

Waterberg Bonsaikai vergader

12 Aug 2017 vanaf 00:00 AM by Rocking Horse-kwekery buite Bela-Bela

Die Waterberg Bonsaikai vergader om 11:00 by Rocking Horse-kwekery buite Bela-Bela. Mense wat belangstel om bonsaiboompies te kweek, is welkom. Raad, wenke en hulp word gratis gegee. Vir verdere navrae, bel vir Ian Pringle by tel. 083 468 3578.


 

Ian Pringle - 083 468 3578