Sports

Laerskool Eugène N. Marias tweebal-beterbalgholfdag

19 Aug 2017 vanaf 09:00 AM by Euphoria-golflandgoed buite Mookgophong

Laerskool Eugène N. Marias bied ’n tweebal-beterbalgholfdag by Euphoria-golflandgoed buite Mookgophong aan. Dit kos R550 per speler wat die rondte gholf, gholfkarretjie en halfwegete insluit. Die afslaan is van 09:00 tot 11:00. Vir navrae en inskrywings, bel vir Mariez by tel. 082 561 4543 of tydens skoolure by tel. (014) 743 2237. 


 

Mariez - 082 561 4543