Entertainment

Rina Hugo tree op

30 Jul 2017 vanaf 00:00 AM by Hervormde Kerk Warmbad

Die Christelike Seemansorganisasie, in samewerking met Rina Hugo, tree om 17:00 by die Hervormde Kerk Warmbad op. Toegang is gratis en almal is baie welkom om dit by te woon.


 

-