Cultural

NG Kerk Warmbad Moedergemeente Dankofferfees

05 Aug 2017 vanaf 00:00 AM by NG Kerk Warmbad Moedergemeente

Die NG Kerk Warmbad Moedergemeente se jaarlikse Dankofferfees moet beslis nie misgeloop word nie. Dié fees bevat al die bestanddele wat in ’n plattelandse basaarresep hoort: pannekoek, vetkoek, kerrie-en-rys, heerlike gebak, wit olifante, vars vleis en groente, snuffelstalletjies en moenie die tradisionele poedingtafel vergeet nie. Vir meer inligting skakel die kerkkantoor by tel. (014) 736 2788.


 

- (014) 736 2788