Cultural

Polisie inligtingsessie oor mensehandel en dwelms

22 Jun 2017 vanaf 00:00 AM by Warmbad-hospitaal

Die Bela-Bela-polisie bied ’n inligtingsessie oor mensehandel en dwelms by die Warmbad-hospitaal aan. Bel vir sers. Hester van Zyl by tel. 082 729 0253 vir meer inligting.


 

Hester van Zyl - 082 729 0253