Entertainment

NG Kerk Naboomspruit hou basaar

01 Jul 2017 vanaf 00:00 AM by NG Kerk Naboomspruit

Die NG Kerk Naboomspruit hou weer basaar en nooi almal uit om die dag saam met hulle te geniet. Daar is vleisprodukte van die voerkraal beskikbaar, asook biltong en droëwors. Regte basaarpoeding, kerrie-en-rys en vetkoek is ook op die spyskaart, sowel as vars groente, vrugte en verskillende soorte sitrusprodukte. 


 

-