Meetings

VLU-aandtak op Bela-Bela vergadering

22 Jun 2017 vanaf 00:00 AM by La Roe Nique-restaurant te Warmbad

Die nuutgestigte VLU-aandtak op Bela-Bela, die Sonskyntak, vergader om 18:00 by La Roe Nique-restaurant. Belangstellendes is welkom. Vir meer inligting bel vir Marietjie de la Porte, voorsitter, by tel. 082 872 9814.


 

Marietjie de la Porte - 082 872 9814