Entertainment

Simfonia Juventi-orkes tree op

20 May 2017 vanaf 00:00 AM by Hoërskool Hans Strijdom op Mookgophong

Die Simfonia Juventi-orkes tree om 18:00 vir 18:30 by Hoërskool Hans Strijdom op Mookgophong op ten bate van die Naboom Tuiste vir Bejaardes. Drag is semiformeel en die vertoning duur vir twee uur. Dit kos R100 vir bespreekte plekke, andersins R80 vir volwassenes en R50 of R30 vir skoolleerders. Vir kaartjieverkope skakel die Tuiste vir Bejaardes by tel. (014) 743-0685/6 of tel. 082 928 1676. Daar sal eet- en drinkgoed beskikbaar wees. 


 

Tuiste vir Bejaardes - (014) 743-0685/6