Meetings

Bosveld-fotografieklub vergader

09 May 2017 vanaf 00:00 AM by Marie Bergsma-saal op die hoek van Kerk- en Pretoriusstraat op Modimolle

Die Bosveld-fotografieklub vergader om 18:00 vir 18:30 by die Marie Bergsma-saal op die hoek van Kerk- en Pretoriusstraat op Modimolle. Vir verdere inligting bel vir Flick Lötter by tel. 084 588 5065 of vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.


 

Lizelle Koch - 082 772 2006