Cultural

Dendrologiese-vereniging gaan op ’n uitstappie

22 Apr 2017 vanaf 00:00 AM by Kolobe-aftreeoord, Modimolle

Die Dendrologiese-vereniging gaan op ’n uitstappie na Kolobe-aftreeoord om bome te identifiseer. Alle boomliefhebbers en belangstellendes is welkom. Vir meer inligting bel vir Andries by tel. 083 589 9706 of vir Lonka by tel. (014) 715 2733.


 

Andries - 083 589 9706