Entertainment

Simfonia Juventi-jeugorkes

19 May 2017 vanaf 00:00 AM by Doppersaal op Modimolle

Die Simfonia Juventi-jeugorkes tree om 17:30 in die Doppersaal op Modimolle op. Toegang kos R40 per persoon. Kaartjies sal vanaf Maandag, 1 Mei, by Waterberg Residentia en die onderskeie kerkkantore te koop wees.


 

-