Meetings

Nylstroom-tuinbouvereniging vergader

22 Feb 2017 vanaf 00:00 AM by Shangri-La tussen Bela-Bela en Modimolle

Die Nylstroom-tuinbouvereniging kom om 09:30 by Shangri-La bymekaar. Alle gaste is welkom. Vir meer inligting, bel vir Anso Tosen by tel. (014) 717 2903.


 

Anso Tosen - (014) 717 2903