Cultural

Dendrologiese-vereniging gaan vir ’n uitstappie

18 Feb 2017 vanaf 00:00 AM by Kransvlei Nguni van Chris Coetzee

Die Dendrologiese-vereniging gaan vir ’n uitstappie na die plaas Kransvlei Nguni van Chris Coetzee om bome te identifiseer. Alle boomliefhebbers en belangstellendes is welkom. Vir inligting bel vir Andries by tel. 083 589 9706 of Lonka by tel. (014) 715 2733.


 

Andries - 083 589 9706