Cultural

Rata inligtingsessie

17 Feb 2017 vanaf 10:00 AM by Kroepstraat, Modimolle

Die hulporganisasie Rata, voorheen die Ondersteuningsraad, bied ’n inligtingsessie aan vir mense wat daarin belangstel om op te tree as ’n plek van veiligheid of pleegouers vir kinders. Die sessie vind van 10:00 tot 12:00 plaas. Belangstellendes word gevra om vooraf te skakel. Rata is in Kroepstraat, Modimolle, geleë. Vir meer inligting skakel tel. (014) 717 3594. 


 

- (014) 717 3594