Meetings

Bela-Bela-belastingbetalersforum (BBTF) algemene jaarvergadering

23 Feb 2017 vanaf 00:00 AM by Laerskool Warmbad

Die Bela-Bela-belastingbetalersforum (BBTF) se algemene jaarvergadering vind om 17:30 by Laerskool Warmbad plaas. Dit is ’n belangrike vergadering en inwoners word aangemoedig om dit by te woon. Vir meer inligting bel vir Daleen Steynberg by tel. 074 199 7338.


 

Daleen Steynberg - 074 199 7338