
Video: Trok met swaelsuur slaan om
Dié video van die trok vol swaelsuur wat op Saterdag, 16 Mei, op Modimolle omgeslaan het, is geneem deur die sekuriteitskameras van Outthere24 op Modimolle. (Kyk veral na die begin én die einde van die video.)
HOOFSTORIES: |
Video |
Dié video van die trok vol swaelsuur wat op Saterdag, 16 Mei, op Modimolle omgeslaan het, is geneem deur die sekuriteitskameras van Outthere24 op Modimolle. (Kyk veral na die begin én die einde van die video.)
Paasoptog 2015 te Bela-Bela (Warmbad).
Woensdag, 11 Maart 2015, het hierdie donkie besluit om bietjie die dorp (Bela-Bela) te kom besoek.
Bosvelspruitjies kleuterskool op Bela-Bela se jaarlikse Pram Prix wat gehou is by Hoërskool Warmbad was hierdie jaar weer een van die hoogtepunte op die kalender.
Eskom's load shedding has quite a couple of people hot around the collar. This is what they had to say.
Die Pos het die uitdaging van Remax Bela-Bela aanvaar deur yswater op van ons verslaggewers se koppe uit te gooi ten bate van die J9 stigting.
Die Pos 13 April 2018