Fokus op skole... en hul prestasies - 10 Februarie 2017


   10 February 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 41   

 

Laerskool Tuinplaas simpatiseer graag met die familie en vriende van Joost van der Westhuizen (waarvan baie van hulle nog in die Tuinplaas- en Settlers-omgewing woon). Van der Westhuizen, gewilde oud-Springbokrugbyspeler, is die afgelope week aan motorneuronsiekte dood. Sy ma, Mariaane, en haar familie was almal oud-Tuinies. Van der Westhuizen het die skool in 1993 besoek en ’n paar van sy rugbystewels, asook ’n getekende rugbytrui aan die skool geskenk. Hier is ’n paar leerders by die Joost-aandenkings.


’n Gallery propvol prestasies van leerders in die Waterberg-omgewing.

 

 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first

 

Ander stories

 
 

Hoofnuus