HOOFSTORIES: •   Skok ná nog ’n selfdood   •   Stropers loop hul vas   •   Sentrum wemel van polisie ná vals alarm   •   Goeie nuus vir Salusoord-inwoners   •   Leeustropers slaan weer toe in Vaalwater   •   Hoë tariewe reggestel   •   Rowers teiken weer winkel in hoofstraat   •   "Ons bring werksgeleenthede" sê myn   •   Diewe teiken hoërskool   •   Weg met mishandeling!   •   Tuinmaak is terapeuties   •   Burgemeester deel sukses-wenke   •   Atlete sweet tydens strawwe driekamp
 

 
 

 

Dieremaniere - 19 Mei 2017


   19 May 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 305   l   3 months ago  

 

Hierdie hond het op Saterdagoggend, 13 Mei, sopnat en koud by Tracy Humphries se huis buite Bela-Bela opgedaag. Hulle vermoed sy was bang vir die weer. Die hond is nie ouer as twee jaar nie en het ’n mooi en sagte geaardheid. Sy verdra ander honde en is gehoorsaam. Indien dit iemand se hond is of as iemand vir haar ’n huis kan gee, bel tel. 079 497 3282. 


Mense-ouers spog met hul troeteldiere.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories