HOOFSTORIES: •   Skok ná nog ’n selfdood   •   Stropers loop hul vas   •   Sentrum wemel van polisie ná vals alarm   •   Goeie nuus vir Salusoord-inwoners   •   Leeustropers slaan weer toe in Vaalwater   •   Hoë tariewe reggestel   •   Rowers teiken weer winkel in hoofstraat   •   "Ons bring werksgeleenthede" sê myn   •   Diewe teiken hoërskool   •   Weg met mishandeling!   •   Tuinmaak is terapeuties   •   Burgemeester deel sukses-wenke   •   Atlete sweet tydens strawwe driekamp
 

 
 

 

Dieremaniere - 21 April 2017


   21 April 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 155   l   4 months ago  

 

Dié vriendelike en goedversorgde hond is by ’n vakansieoord op Modimolle gekry. Daar word vermoed dat die boerboel-Alsatian-kruising se eienaars dalk vakansie hou en hy verlore geraak het. Hy het ’n mikroskyfie in, maar die telefoon word nie beant-woord nie. Die hond se naam is Zais en die eienaar se naam is as Jacques Bok-ker van Centurion geregistreer. Enigeen wat inligting het, kan die Kranskop-diere-kliniek skakel by tel. (014) 717 5996.


Mense-ouers spog met hul troeteldiere.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories